Demo met regte Standard Bank data (Mei 2026)
Hierdie transaksies is outomaties met die regte kliënt rekening verbind. Charmé hoef niks te doen nie.
Hierdie transaksies het meer as een moontlike kliënt. Kies die regte een.
Hierdie transaksies het geen ooglopende match. Soek na die regte kliënt of merk as "kontant verkoop".
EFTPOS transaksies is daaglikse kaart-masjien settlements. Hierdie het reeds in Pastel ingegaan toe die kliënt by die balie betaal het.