Begin – laai jou lêers op
Snoet werk met twee lêers per maand. Sleep dit in, of klik om te kies.
Verbose / Backup
Snoet stoor jou werk outomaties in die browser. Vir ekstra veiligheid kan jy enige tyd 'n kopie aflaai.
Bankstaat reconciliation
Laai eers 'n bankstaat by die Lêers tab op.
Nog geen bankstaat gelaai nie. Gaan na 📥 Lêers tab.
Toonbank betalings
Tik elke kontant/kaart ontvangs uit die blou Croxley boek hier in.
Nuwe inskrywing
Inskrywings hierdie maand
Nog geen toonbank inskrywings nie. Voeg by met die vorm hierbo.
Verslae vir die rekenmeester
Genereer PDF verslae wat jy direk per e-pos kan stuur.
Ontvangstes lys
Alle ontvangstes van die maand met kliënt + bedrag + tipe
Kontant boek
Kontant in en uit van die maand
TBD lys
Onafgehandelde betalings vir opvolg
BTW verslag
Uitset BTW (15%) bereken uit ontvangstes
Pastel uitvoer
CSV vir Pastel Cash Book invoer
Alles op een slag
Genereer alle PDFs en CSV in een klik
Kommende verslae (V1.1)
Invoice lys + Debteure (age analysis) + BTW verslag kom by sodra jy die volle invoice-tik proses begin met Snoet.