Durbanstraat Dierekliniek

Bankstaat & Rekenmeester Hulp Program

Hi Kobus en Charmé!

🐾 Snoet V1 is hier! Klik op die eerste kaart om die werklike program te begin gebruik. Charmé kan haar Pastel kliënt CSV en die Standard Bank Excel daar oplaai en die werk doen.

🐾 SNOET PROGRAM
🐾

Begin SnoetV1.0

Die werklike program. Laai bankstaat en kliënt CSV op, doen reconciliation, tik toonbank betalings in, en genereer rekenmeester verslae.

📨 KONTEKS
📨

Antwoord op terugvoer

Jaco se antwoord op die 9 Canva PDFs. Pad A is bevestig: stap-vir-stap groei.

⭐ DIE DEMO
🎯

Sien die prototypeNUUT

Klikbare demo met Mei 2026 se Standard Bank data. Wys hoe 83% van betalings outomaties met die regte rekening pas, en hoe Charmé die res met 'n paar klikkies regmaak.

DIE PLAN
📄

Lees die voorstel

Wat ek bou, in watter volgorde, en wat ek van julle nodig het.

📋

Sien die werkvloei

Hoe die werk verander – wat bly en wat word makliker.

VRAELYSTE (ALBEI KLAAR)

Vraelys 1

24 oorspronklike vrae oor die kliniek. Reeds ingevul.

Vraelys 2

14 vrae oor Pastel en die bankstaat. Reeds ingevul.